Rbizo.com

Patrisiers and prinse


Foto: Patrisiers and prinse
Rubriek: Textual/Printed/Reference Materials - Boek
Prijs: 36.99
Rating: 0/5
Verzending:
2 - 3 weken


Inhoudsopgave:

Omschrijving:

Patrisiers & prinse is die eerste deel van 'n vyfdelige reeks oor vroee blanke vestiging aan die Kaap. In die deel beskryf Karel Schoeman die sewentiende-eeuse Europese wereld waarin Jan van Riebeeck en sy tydgenote grootgeword het. Hierdie wereld vorm die agtergrond van die verversingspos wat die VOC in 1652 by Kaap die Goeie Hoop sou stig. In die eerste twee hoofstukke en in hoofstuk 4 word die opkoms en hoogbloei van die Nederlandse Republiek bespreek. Die Frankryk van Lodewyk XIV kry in hoofstuk 3 aandag, met klem op die toenemende oorheersing van Europa deur die Franse kultuur. Besonder boeiend is die dele wat gewy word aan die opkoms van die hoe burgerstand in Nederland en die versamelaarsdrif wat deur die stand se welvaart en die kontak met Nederland se kolonies moontlik gemaak is. In die laaste twee hoofstukke wys Schoeman daarop dat Europa in die sewentiende eeu nog besonder naby aan die Middeleeue gestaan het en bespreek hy die soms skokkend primitiewe lewenswyse wat maar geleidelik nader aan die moderne beweeg het.



Beste alternatieven voor u.

Foto:
Twee Kaapse Lewens
Rating: 0 / 5 | Prijs: 27.99
Alhoewel hierdie twee persone betreklik onbelangrik was in die geskiedenis van die vroee kaap is hulle lewens goed gedokumenteer en slaag karel schoeman daarin om n verbasend omvattende en interessante beeld te herskep van die lewe onder die hoer kaapse amptenary in die vroee agttiende eeu 2 - 3 weken .. MEER INFO

Foto:
Early Slavery at the Cape of Good Hope, 1652-1717
Rating: 0 / 5
Prijs: 36.68 Nu voor: 29.99
The first slave reached the cape in 1653 a year after the first white settler party under jan van riebeeck thousands more would follow slavery was to remain an institution here until the end of the dutch period in 1795 and well beyond for it was not until 1834 under british administration tha 2 - 3 weken .. MEER INFO

Foto:
Verborgen dageraad
Rating: 5 / 5 | Prijs: 34.75
Nederlands indi en zuidoost azi na de japanse capitulatie 1945 1947 Op voorraad. Voor 15:00 uur besteld, dinsdag in huis .. MEER INFO




Product specificaties:

Taal: en

Bindwijze: Hardcover

Oorspronkelijke releasedatum: 01 juli 2011

Aantal pagina's: 436

Hoofdauteur: Karel Schoeman

Hoofduitgeverij: Protea Boekhuis

Studieboek: Nee

Verpakking breedte: 175 mm

Verpakking hoogte: 250 mm

Verpakking lengte: 250 mm

Verpakkingsgewicht: 1030 g

EAN: 9781869191573