Rbizo.com

Onder n bloedrooi hemel liefde en geweld in suid afrika


Foto: Onder n bloedrooi hemel liefde en geweld in suid afrika
Rubriek: Textual/Printed/Reference Materials - Boek
Prijs: 13.99
Rating: 0/5
Verzending:
Direct beschikbaar


Inhoudsopgave:

Omschrijving:

Die skrywer woon in Den Haag, maar kom terug Suid-Afrika toe vir die begrafnis van haar vriend, Ruben, wat saam met sy ma in ʼn plaasmoord vermoor is. Dié reis lei terug na ander reise: Van haar kinderjare in ʼn streng Nasionale huishouding na Umtata, waar sy gaan klasgee en verlief raak op ʼn swart kollega. Na Hillbrow, waar hulle onwettig saamwoon en aktief is in skrywersirkels. Tot geweld ook hul verhouding binnedring. Die laaste reis is 'n soektog na hoe sy die moordenaars kan vestaan.





Beste alternatieven voor u.




Product specificaties:

Taal: af

Bindwijze: E-book

Oorspronkelijke releasedatum: 17 mei 2023

Ebook Formaat: Adobe ePub

Hoofdauteur: Annemarié van Niekerk

Hoofduitgeverij: Tafelberg

Lees dit ebook op: Desktop (Mac en Windows)

Lees dit ebook op: Kobo e-reader

Lees dit ebook op: Android (smartphone en tablet)

Lees dit ebook op: iOS (smartphone en tablet)

Lees dit ebook op: Windows (smartphone en tablet)

Editie: 1

Studieboek: Nee

EAN: 9780624093602